Vloek my, dreig my, maar vertel my…

Maar vertel my:

Hoe kan ‘n ma, Karoles in hierdie geval, haar dogter se FOTO post op die internet nadat haar kind probeer selfmoord pleeg het?

Na 24-uur het niemand nog gekom met ‘n verduideliking nie — wat nog te se van ‘n aanvaarbare verduideliking???

Ek word beskuldig dat ek siek is …ens…ens…ens… maar hoe siek is ‘n samelewing wat hierdie Karoles-daad nog boon-op goedpraat???

Terloops, as jy dalk kommentaar wil lewer, tik ‘n fiktiewe email-adres in. Ek stel slegs belang in jou kommentaar, het geen doel vir jou email-adres nie, maar sal en het al die IP-adres publiseer van persone wat my gravatar misbruik/steel.

34 Responses to “Vloek my, dreig my, maar vertel my…”

  1. Blixer Says:

    Die vraag is nie “Wie steel my avatar nie?”, dit is hoe het ek dit reggekry om te kloon. Selfs die I.P adres is dieselfde. Hoekom plaas jy nie so paar van ons gunsteling blogs op die blogrol nie?

  2. Blixer Says:

    Botha- ek het nou wragtig gedink jy is die een persoon in cyberspace wat nie sy kommentare sal modureer nie! Well , go figure! Live and learn!

  3. mynameisbotha Says:

    Blixer

    Soos gese in die post op mynameisbotha, wat delete is deur Platkuif, ek is maar ‘n dom en arm outjie:

    1. Ek weet nie hoe om vir die blog te se om outomaties alle comments deur te laat nie. Sal graag wil weet, want ek approve ALLE comments.

    2. Weet niks van kloning af nie, en nog minder van IP-adresse.

    3. Ja, die blogrol, dit gaan ek nog uit-figure, en dan sal almal wat my al sleg gese het daarop wees.

  4. Bosbewoner Says:

    Jy sal moet diversity kry op jou blog, kannie net oor 1 persoon kakpraat nie. Maak seker Boskakkers is op jou blogroll.

  5. Jan Says:

    Botha, hoe het jy kopiereg gekry vir hierdie website vir Karoles??? Het jy toestemming gekry???? Ek kan my nie voorstel dat ‘n “moeder” vir jou toestemming sal gee om “kopiereg” vir hierdie berig te gaan gee nie. Jy het nou baie ver gegaan om dit te doen, en ek gee jou een dag (dus 24 uur) die tyd om hierdie website te verwyder, anders gaan ons wetlike maatreels tref teen jou. Ek hoop dat jy die inhoud van hierdie brief besef. Ons het ook die nodige ip adresse van jou gekry deur beroeps hackers vanuit Nederland. As dit nodig is sal ons verdere stappe onderneem.
    Met minder vriendelike groete
    Karoles en Jan

  6. Me Says:

    Karoles het my so aangeval en vertel dat ek Botha is.
    Gatvol (seker ander op BP ook), glo nou maar seker dat ek Earl Botha is.

    Sou dalk wou vertel dat ek nie ‘n kloon van jou is nie, sal ek dit op prys stel.

  7. Me Says:

    Sorry, net vergeet om te sê:

    Die klaskaptein van BP, dis nou Platterfuss, dink ook verseker nou dat ek Earl Botha is.

    Bosbewoner, ek moet net keer of ek wil my notebook se screen stukkend donner as ek jou gevreet so orals sien.

    Ou Mbeki se gesig maak my baie meer opgewonde!

  8. mynameisbotha Says:

    Beste Jan

    Ek erken ontvangs van jou brief wat ek per email ontvang het.

    Groete

  9. mynameisbotha Says:

    ME

    Ek is nie Bosbewoner nie!

  10. Me Says:

    Ek het nie gesê dat jy daai ou fokker is nie!

    Jan, eish maar jy het ver na ‘n hacker gaan soek!

    Sorry ou Jan, die beste hack organisasie is nie in een Nederland nie!

    Die tipe hacker waarvan ek praat verander sommer aan die wette “freedom of speech” in Amerika.

    Anyway, ek het op BP gesien hoe fokken dom julle spul is tov internet sekuriteit! Dis fokken pateties!

    Ek glo dat die klaskaptein van BP (Platterfuss), wel die boodskap gaan kry:
    My broer vertel dat hy sy job met joune wil ruil??
    Platterfuss die mense op BP dink dat jy bigtime cool is, ek dink nie so nie!

    Jou postings is so egosentries, gaan net altyd oor jou woede en frustrasie tov ander mense.

    Die goeie fok weet nou kak jy tot vir Retha uit.
    Jou fokken kop raas, jy kort dalk regtig ‘n mal man!

    Botha, sorry dat ek nou jou blog misbruik het om vir daai klaskaptein van BP iets te vertel.
    Sy gaan haar nou seker aan haar sigarette vergryp, en soos ‘n pofadder blaas.

  11. Liza Says:

    Bliksemmmmmmm……..
    Karoles en Jan se intelligensievlak is verrrrrrrrr ondergemiddeld. Sulke dom mense moenie kinders in die lewe bring nie.

  12. Me Says:

    Sorry dat ek jou blog nou as ‘n forum gebruik om vir Boskakkers ‘n comment hier neer te skryf!

    Bosbewoner eerstens, try vir diversity in jou kop!
    Bosbewoner waarop is daai more than cool blog van jou op my gemik?
    Skuld ek jou iets?
    Ontmasker jouself!

    Nou vloek jy my “glo” nie….. Nee, jou ou fokker jou intimideer my reg op forums op die internet! Jy dink dis jou reg, watch maar net jou ou siek donnerse man!!

    Jy maak aannames waaroor ek moet smile, toe nou nie!
    Waarom is ek jou target?

    Jy ken vir Fokk nogal goed seg jy?
    …en, dit maak nou van hom en jou prez van Zimbabwe?
    Ek weet van baie groot bekke in die lewe!!

    Ek het nie die minste van belangstelling om een van julle verveelde donners te leer ken nie!

    Sweety vir jou: Gaan lees op die lyne jou dom ding, net dalk sal jy dan verstaan waaroor die konfrontasie gaan!
    Jy is die fokken pateet nie ek nie!

    Ek staan op my eie, niemand hoef my te backup nie!
    Op BP het almal so die generaal se balls ge-polish, aag siestog!
    Fokk, sou jy hier lees…. Waarom het jy nie een maal vir Botha fok jou gese, toe ek daar was nie….mmmmmmm??

    PARKIEVOES….. die wiel moet nog net een ratjie mis!

  13. Me Says:

    Hier is ek weer!

    Ek lees op Boskakkers dat dooie dom Jan beweer dat ek Botha is….
    Ons het glo dieselfde IP adresse!!

    Hahahaha….. Ou dom Karoles dis nou weer jy wat dit daar neergeskryf het!
    Jy het nou gehoor van ‘n IP adres, en nou klou jy met jou hele hollandse mentaliteit daaraan!
    Jy is een moerse siek joke!
    Ek wonder of ou Jan ooit afrikaans kan praat en skryf, hy is dan ‘n hollander…??

    Me is Earl Botha …. Hahahahahahahaaaaaaaaaaaaaaa

    PS: Ek het nog nooit op Boskakkers iets geskryf nie!
    Dis maar net daai siek p oes aka motherfucker wat my so namaak!

  14. karoles Says:

    Mense julle moet my asseblief verskoon (nie vergewe nie) ek is maar net ou dom Karoles van Kaasvreter land. Ek het ook net gehoor van ‘n pc maar weet nie werklik hoe om die dinge in mekaar steek nie. Ou Jan is ook net so agter met alles soos ek. Al hulp wat ek kan kry is van my dogter die een wat wou selfmoord pleeg. Sy is meer by die boyfriend se huis as by ons huis. Die boyfriend se familie het vir ou Jan die ander dag goed gebliksem. Nou vertel ek dat Me en Botha dieselfde IP adres het. Ek wil net vir julle vertel dat ek wat ou Karoles is maar net weer kak rond gegooi het. Botha en Me ek vra nou hier vir julle innig omverskoning. Nou moet ek gaan rus.

  15. Karoles Says:

    Nou toe nou …. gebruik my avvie en los ‘n comment onder my naam, jou dwis, ek sê mos jy is gek in die kop ME/BOTHA Jy het niks anders om te doen as om die hele dag hierdie soort dinge te doen nie, dom fokker!! En los my man hieruit!!!!

  16. Blixer Says:

    Gaan die kinderagtigheid dan nooit ophou nie?!?!?!?!?!?

  17. Me Says:

    Karoles

    Bring daai fokken IP’s waarvan jy vertel!
    Staak dit om my te beledig……

    Is jy nog steeds te fokken dom om iets te begryp?

    Jy is so confused, glo my!
    Laat die klaskaptein aka Platterfuss van BP vir jou iets van IP’s in jou oor fluister….sou sy dalk ietsie weet!

    Vra vir die webmaster van BP laat hy vir jou vertel of ek Botha is??
    Platkuif en Fokk het mos so ‘n obsessie met Botha!

    Jy het jouself (omrede jy dom is) aan die teistering van Botha blootgestel!
    Ek het verseker niks met jou lewe te doen nie!

    Ek is nie Botha nie!!!

  18. mouse Says:

    ek hoor platkuif spyker nou vir janine

  19. Me Says:

    mouse 😯

    Botha dankie dat ek jou blog kon gebruik…

    Karoles ek wag vir die IP adresse waarna jy verwys het!

  20. bosbewoner Says:

    Moenie jou alliases op my site gebruik nie Me, ek weet dis jy.

  21. mynameisbotha Says:

    Ek is Me en ook Fokk en ook Karoles.

  22. Janine Says:

    Mouse, Janine wie?

  23. cleopatra Says:

    Nice try…Bosbewoner, jou bliksem!!!!

  24. Karoles Says:

    jy is ‘n siek moer dis al wat ek weet

  25. Me Says:

    Voel jy of die kontwoord jou hard getref het, en nou soek jy aandag???
    Daarom begin jy toe sommer met die blog……
    1000000000000000000% vir jou!

    Jy het daarin geslaag dat menige mense my nou wantrou, en ook gevloek het…………………
    Guess what, ek gaan nie ‘n blog oopmaak en daar sit en PIS soos jy ou BOSKAKKER nie!!

    Siembamba, mamma se BOSKAKKER!

    Nou is ek sielsiek, omrede jy die groot kont is….???

    Harry mag nie ‘n mening lig nie, want jy arme verveelde siek virtuele stalker, loer orals rond??

    Nou ja toe…..hoe skrik ek nou vir mamma groot seuntjie!!

    PS: Wie is jy wat so moergraag ander in ‘n boksie wil druk???

    Enjoy jou gekak verder, jy is nie een woord werd nie!

    Onthou net om my te benoem as die BOSKAKKER vir die volgende 100jr!

    Sweaty, sou jy dalk hier lees….
    Is mos vir jou wat Cleo so afgepis het, met jou poging om engels te praat….??

    Sou jou panty dalk nat wees, moenie my as ‘n voorbeeld gebruik nie!
    Speak for yourself!

    Was jy al in ‘n motorongeluk gewees…oppas dit is dalk baie nader aan jou as wat jy ooi sal weet!!

    Boskakker dieselfde wens en groete aan jou!
    Sou jy dalk weer na sielsiek verwys, gaan lees net daaroor na!
    Ek hoop dat jy dan binnekort jou slapgat houding sal probeer onderdruk, en jouself bekend stel!!

  26. Me Says:

    Platkuif kon ook al lankal vir almal op BP vertel het dat ek nie Botha is nie!
    Hy jaag dan vir Botha so dikwels van sy website af, net weer ‘n geval van dubbele standaarde??

    Hy is baie vinnig om vir sy tjommie Fokk te vouch, dis sy keuse!
    Ek het nie support nodig nie, want ek staan my vrou!

    Anyway, each to his own!!!

    Karoles ek is nie Botha of Fokk nie!

    Platkuif ek wil jou ook tog net vra om jou siek, galgehumor speletjies rondom Steve Hofmyer te staak….
    Dis vir jou moerse fun…..eintlik is dit eerlik waar nie!
    Platkuif jy is mos die een wat so dikwels na kinderkak verwys, dis presies wat jy met jou opgemaakte konsertjies op BP doen!
    Swak smaak!!

    Laat hy aan sy huwelik werk, gun hom dit!
    Daar is so min gelukkige mense in die lewe, neem nou net vir Boskakker as ‘n voorbeeld!!

  27. Karoles Says:

    Ek weet nie meer wie om te glo nie, Me ek het nog vir geen oomblik gedink jy is Fokk nie. Al wat ek wil hê is dat hierdie site verdwyn, en dat ek weer rus in my lewe kan hê. Ek wil vir jou ‘n mail stuur, maar almal is so besig om alles te copy en paste en dan vir die wêreld bloot te lê … ek vertrou net op hierdie oomblik niemand meer nie.

  28. sannie Says:

    mouse,nadat ek jou comment gelees het maak baie dinge vir my sin.

  29. Me Says:

    Karoles, jy het my wantrou, net jy sal weet waaroor??

    Ek is die een wat nog altyd vir jou op BP opgestaan het, maar dit is gedane sake!

    Ek het nog nooit ‘n blog gehad nie, glo my asb!

    Karoles, ek hoop dat jy nou tov van my vrede sal he!
    Boskakker lag lekker oor die vernedering wat hy aan my gedoen het, maar dit is okay met my! Ek weet wat die waarheid is!

    Boskakker wie laaste lag….

    PS: Sweety mail my by kannieworrynie@gmail.com
    Ek wil net hoor wat ek jou skuld, of kruip jy ook liewer weg agter jou masker vol bravade…??

  30. Vramaarnet Says:

    Hi Me

    Gaan dit met die been deesdae? Stel regtig belang.

  31. testing Says:

    testing 128

  32. testing Says:

    123

  33. testing Says:

    ghu

  34. testing Says:

    bhu

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: