Tipiese reaksie van VROUENS op BOSPARRA

Comment by gigibaby: 2008-08-24 21:22:37

Ek weet nie wat is die hele storie oor Karoles nie, maar die persoon wat nou so aanhou om die postings te maak kan veroorsaak dat die dogter wel selfmoord kan pleeg, soos ek verstaan het Karoles net hulp gesoek hoekom nou aangaan, dit was dalk nie reg om dit op die internet te doen nie, maar mens raak baie keer so desperaat vir hulp dat jy enige iets sal doen om hulp te kry. Depressie is ‘n verskriklike siekte en veral as dit jou kinders is, is dit erg.

Comment by Weglekind: 2008-08-24 21:26:12

Digibaby ek dink dit is erg SIEK van die poephol. Hoe kan jy genot en vermaak put uit ander se leed. Soos jy se was dit miskien nie die regte ding om te doen om dit op die internet te sit nie, maar sy het deur diep water gegaan en nou teer die gemors op haar leed.

Tags: , ,

4 Responses to “Tipiese reaksie van VROUENS op BOSPARRA”

  1. NatnaaiBotha Says:

    Bosparras… julle moet mooi oplet na die skryfstyl van Botha, Illana & Platkuif. Nie een van hulle sit spasies tussen hulle nuwe sinne nie:
    Voorbeelde:
    mynameisbotha: Begin deur nie die boy friend te blameer vir enige iets nie — hy is bloot die simptoom van haar probleem.Aanvaar verantwoordelik en doen eers ‘n bietjie self-ondersoek —- my lees van hierdie probleem herinner my aan my Ma:Skynheilig voor mense, en kraak my af wanneer sy alleen is by my.

    Illana:
    Comment by Illana
    2008-08-23 11:23:02
    Dit sal ‘n goeie ding wees,Ricky.Dan sal jy ook minder disrespekvol teenoor dames kan wees.
    En minder Godslasterlik.
    Ek stem daarvoor!

    Comment by Platkuif
    2008-08-22 11:33:11
    goed geskryf Woepsie.En baie baie baie waar

    Ek is seker die meeste van julle weet dit alreeds maar speel maar net saam. Verder, ek glo nie Botha se site is gehack deur Platkuif nie, maar dat Platkuif die admin van die site is. As admin kan jy enigiets doen.

    Verder is Platkuif dieselfde ou wat al die gesigslose postemakers is, en dan by Platkuif smeek om hulle as “genuine” te bewys. Soos hier:
    Comment by Lagmygataf
    2008-08-24 21:56:17
    Pluim, ek is nie Botha nie. Ek kan nie glo wat die aap wytraak op daai alternatiewe site nie. Komaan Kuifie, red my van die beskuldiging. Jy weet mos wie ek is.

    Ek is seker hierdie pos gaan gedelete word want dis wat Platkuif doen.

    Hoekom word dit gedoen? Om meer hits vir Bosparra te kry.

  2. My name is Botha Says:

    Jou ma se moer man.Ek is Botha en nie Platkop of een van sy trawante nie.

    In elk geval is ek ‘n skewe dwis wat daarvan hou om onskuldige mense aan te val en te beledig. Ek is ‘n swakkeling in die samelewing en het dus geen beheer oor my doen en late nie. Ek is so alleen en verlore maar niemand sien dit raak nie. Nie eers Bierpens of Frank nie. Hoekom sal ek nou platkuif wil wees? Ek gaan in elk geval binnerkort met die blog en my blog meer hits as Bosparra kry so fok jou!

  3. mynameisbotha Says:

    Bostaande comment wat begin met “Jou ma se moer” is gepost deur ‘n onbekende (parra?) persoon wat my Gravatar en Epos gebruik het.

    Sy IP is 196.25.253.13

  4. HotStuff Says:

    Jy moet uit jou gat uitklim en die mense in hulle gesigte kom aanval.
    Jy en Bosbewoner is een en dieselfde verwerpte sperms.Die beste deel het nie eers teen jou pa se been afgeloop nie.Is dit omrede jy jou ma haat dat jy die woede so probeer wegkanaliseer van jou siek befokte kop?
    Jy is in jou moer gefok – jy gaan uitgehaal word.Jy weet mos wie laaste lag?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: