Hier is wat ek wil weet

1. Hoe kan ‘n ma, Karoles in hierdie geval, haar dogter se FOTO post op die internet nadat haar kind probeer selfmoord pleeg het?

Vir my lyk dit na die ultimate vorm van wraak deur die ma.

Karoles gee voor dat sy verskriklik ontsteld is, maar in my oe is dit bullshit en pure oe-verblindery.

2. Hoekom het haar dogter se kerel se pa en broers vir Karoles se man geslaan toe hy (Karoles se man), sy dogter gaan soek het by die boy friend?

Ek glo en vermoed dat Karoles se dogter vir HULLE van haar probleme vertel het, en dat dit baie erg moet wees.

3. Is Karoles se man OOK betrokke by die mishandeling van hierdie pragtige kind?

Karoles, ons soek antwoorde op hierdie vrae.

—————————————————————————————-

Karoles het hierdie posting, MY TIENERDOGTER, vroeer in Augustus 2008 op karoles.wordpress.com gemaak met ‘n foto, toe die foto verwyder, en toe die blog geskrap.

Maar hierdie Botha het dinge sien kom en ‘n kopie van daardie gewraakte posting gemaak!

My wens is dat Karoles se Dogter hierdie posting lees en besef dat:

1. Sy, die dogter, is skuldig aan NIKS nie.

2. Dit die beste sal wees as sy daardie huis van Karoles verlaat.

3. Daar baie mense in die WERKLIKE LEWE is wat aan haar dink en vir haar omgee.

4. MAAR: Van nou af moet sy vorentoe kyk, die beste maak van haar lewe, en nie haar ma blameer vir enige iets nie.

Tags: , , ,

8 Responses to “Hier is wat ek wil weet”

  1. dirkltjie Says:

    Earl Botha, jy het ‘n fiksasie dat alle tienerprobleme die ouers se skuld is, net omdat jy dit so ervaar het.

    Get over it!

    BTW Ek, die controlfreak pa vir wie my dogter bang moet wees (volgens jou), en my arme emosioneel mishandelde tienerdogter (volgens jou) se verhouding is nog hankiedorie!

  2. mynameisbotha Says:

    Dirkie

    Ek is baie bly daar oor.

    Groete

  3. waas ek nou Says:

  4. waas ek nou Says:

    sorry

  5. boeta Says:

    jy is hier

  6. laaste try Says:

    shit tog

  7. testing Says:

    123

  8. testing Says:

    456

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


%d bloggers like this: